Surveys should never ask for any sensitive or secure data. Do not provide passwords, credit card numbers, identification numbers, or other sensitive information. Report Abuse.
Skip survey header
Select another language

Melk SA/MPO Mastitis Behandeling en Voorkoming Opname

Boer/Eienaar

1. Eienaar & Melkplaas Besonderhede
(Vrae met 'n sterrietjie moet asseblief beantwoord word)
This question requires a valid email address.
Is u instaat om nou die opname te voltooi? *This question is required.
Ek neem vrywillig deel aan die opname en voorsien inligting tot die beste van my kennis vir die doel om mastitis behandeling en voorkoming te verbeter:
Sal u bereid wees vir ons om u melkplaas te besoek en u te help om die inligting te versamel en die vorm te voltooi?
Hiermee gee ek vir Melk SA, die MPO en die navorsers die reg om hierdie data te gebruik sonder om my identiteit bekend te maak vir navorsing, opleiding en publikasie doeleindes:
jare
ure/dag
4. Wat is u bestuurstyl, gegewe dieselfde vlak van wins?
Wat is die geskatte persentasie van bestuursinsette wat die mede eienaar/belegger besit? 
0%
100%
6. Afgesien van die melkplaas, neem u deel aan ander inkomste genererende aktiwiteite?
Hoeveel tyd is toegewy aan die ander aktiwiteite?
 
Space Cell Tyds toewydingKommentaar
Ander melkplaas/melkplase (ure/dag)
Saaiboerdery (weke/jaar)
Ander plaasdier ondernemings (bv. beeste, skape, perde ens. ) (ure/dag)
Buite plaas aktiwiteite (ure/dag)
Survey Software powered by SurveyGizmo
Survey Software