Skip survey header
Select another language

GESONDHEID- EN LEWENSORIENTASIE VRAELYS

INLEIDING

Dankie dat jy hierdie eerste stap geneem het, en jy gewillig is om oor jou lewe en gesondheid te besin d.m.v hierdie vraelys. Wees gerus dat die inligting streng vertroulik is. 

Wees asb. so volledig en deursigtig as moontlik. Indien daar sensitiewe- of vertroulik inligting is, of indien daar moontlike regsimplikasies is, dui liefs "onseker" or "ter bespreking" eerder as om dit uit te laat.

Moet dit asb. nie as 'n toets of eksamen beskou of poog om 'n "perfekte" antwoord te gee nie. Daar is nie "perfekte" antwoorde nie. Jy sal nie veroordeel word vir jou eerlikheid, gevoelens, of uitsprake nie. Ons verwelkom dit. Moet asb. ook nie nuttelose inligting verskaf net om iets te skryf nie. Aan die ander kant, moet ook nie net vrae oorslaan nie. Die proses is net so nuttig wees as wat jy dit toelaat om te wees. Indien jy hulp verlang wees dan asb. moedig genoeg om ook eerlik rondom jou gevoelens te wees.

Ter opsomming: Laat asb. toe dat hierdie vrae jou die geleentheid gee om oor jou lewe te besin. Dalk was daar nog nooit 'n geleentheid om dit te kon doen nie. Dikwels le die geheime van gesondheid en herstel onsigbaar voor ons oe.
Wil jy voortgaan? *This question is required.